MOSSELBAAI NUUS - ‘n Loslopende volstruiswyfie is deur verbygangers gewaar en afgeneem naby die afrit vanaf die N2 na die Langeberg Mall.
Verkeersbeamptes was op die toneel en lede van die plaaslike buurtwag is intussen ook in kennis gestel.
Waar die volstruis vandaan gekom het is nog onseker.
Meer inligting volg.
Waar die volstruis vandaan gekom het is nog onseker.
Verkeersbeamptes was op die toneel. Foto's: Cornelle Carstens
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'