MOSSELBAAI NUUS - Nuwe intrekkers van Danabaai se harte is stukkend nadat hulle 15-jarige Jack Russel vermis geraak het.
Volgens die eienaar Lourette Paton is hulle geliefde hond nie by die Mosselbaai-Dierebeskermingsvereniging nie.
Engieen wat die hond sien kan Paton kontak by 081 394 7060.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’