Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Lukas du Preez, die man met die trekklavier wat in 2021 vir sy vrou buite die Covid-saal van die Life Bayview-hospitaal op Mosselbaai gespeel het, het vanoggend vir die families van die slagoffers in die Victoriastraat-ramp, voor die stadsaal kom speel.
Hy sê woorde is nie genoeg om empatie en medelye te weerspieël nie.
"Woorde is onvoldoende, hulle is te min," sê hy.
Musiek is 'n taal wat almal verstaan. 'n Taal sonder grense.
VIDEO: Lukas du Preez speel sy trekklavier
Vorige artikels:
- George building disaster: Death toll rises to 9 as hospitalised victim passes away
- George disaster: 24 hours with no signs of life
- Labour minister visits George in wake of disaster
- Building collapse: New delivery point for donations
- George building disaster: This event will impact many lives for years to come, says development team
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’