Update
MOSSEL BAY NEWS - There were 11 rescues in the surf by 14:30 at Dias Beach on Tuesday, 29 March, a concerned resident told the Mossel Bay Advertiser.
A former lifeguard, Danette Douglas is a reliable witness, whose sons surf. She said: "There are no lifeguards. People have no idea where to swim. Emergency services were called and they're here now (14:30).
"Again, two boys nearly died. We're a group of moms and we are concerned."
She said the surfers at the beach had moved swimmers out of the rip currents.
In January five boys got into trouble on one day during the school holidays, Douglas said. She is often at the beach with her children.
She posted on the Mosselbaai op sy Beste Facebook site that it was an enormous problem that funds were not made available for lifeguards during school holidays besides Decembers.
She posted that there was a large group of school children without supervision at the beach on Tuesday, 29 March.
The same day the Mossel Bay Advertiser Facebook page carried an article on the 11 rescues, which attracted dozens of comments and shares. Some commented that Dias Beach was not a swimming beach because of the dangerous rip currents and people should not swim there, while others said lifeguards were needed.
The Advertiser approached the Mossel Bay Municipality for comment.
The municipality responded with a statement:
"Die munisipaliteit doen weer eens 'n beroep op ouers en voogde om geen kind sonder toesig toe te laat op die strande in die groter Mosselbaai nie.
"Hoewel strandtoestande tans baie gunstig is, is seetoestande bedrieglik en kan 'n ongeluk in 'n ommesientjie gebeur. Veral kinders en diegene wat nie kan swem nie moet deurentyd dopgehou word en nie toegelaat word om dieper as in die vlakwater te speel nie.
"Swemtoestande op sommige strande in Mosselbaai is nie ideaal nie, veral weens die voorkoms van sleurstrome. Sommige swemstrande, onder meer Diasstrand, is baie gewild maar gevaarlik en strandgangers moet bedag moet wees op veral die seestrome.
"Strandgangers word gevra om ag te slaan op kennisgewingsborde by strande wat teen gevare waarsku.
"Die ligging van die kennisgewingsborde is in oorleg met die munisipale omgewings-beampte bepaal en, sou inwoners ander voorstelle hê, kan inligting vir die aandag van die munisipale bestuurder, Colin Puren deurgegee word by admin@mosselbay.gov.za."
Puren het in die mediaverklaring gesê: "Munisipale dienslewering is onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse en bekostigbaarheid. Die groter Mosselbaai beskik oor 'n kuslyn van ongeveer 122km en die munisipaliteit lewer gekontrakteerde lewensreddersdienste oor die somervakansie en Paasnaweek. Tans voorsien die beskikbare begroting slegs vir die lewensreddersdienste op die gespesifiseerde periodes maar dit kan, teen 'n koste vir die belastingbetaler, uitgebrei word.
Puren het bygevoeg: "Die munisipaliteit het begrip vir die aandrang op lewens-reddersdienste en stel wel ondersoek in na die haalbaarheid van die uitbreiding van hierdie diens. Strandbesoekers benut die strande seisoenaal en skep dus ook 'n geleentheid vir besighede om deur middel van borgskappe op veral die gewildste strande by lewensredding betrokke te raak.
"Ek doen 'n ernstige pleidooi op ouers, voogde en diegene wat vir minderjariges wat die strand besoek verantwoordelik is om nie toe te laat dat kinders of diegene wat nie kan swem nie die strande sonder toesig besoek," het Puren gevra."
Previous articles:
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'