TUINROETE | HESSEQUA NEWS - This week we asked people: "Now that social visits to people's homes are allowed, but limited to groups of no more than 10 people, are you visiting socially or are you still keeping your distance?"
Here's what our readers had to say:
Monja Jordaan:
"Ten spyte daarvan dat tuisbesoeke nou toegelaat word, hou ek steeds my afstand en glo dat verantwoor-delikheid by 'n mens self begin, om sodoende nie net myself nie, maar ook ander mense se veiligheid in ag te neem."
Tinaye Chebanga Mpofu:
“I’m still keeping my distance and also drilling it into my children, family, inner circle and everyone whom I come across that they should do the same, because Covid-19 is our new reality and new normal. We just have to get used to it.”
Tinaye Chebanga Mpofu
Tammy Holden:
“I am still keeping my distance - studying at home, only going out for essentials, to sail and to visit family.”
Tammy Holden
Miriam Saayman, Heidelberg:
"Ek kuier so klein bietjie terwyl ek tans met verlof uit Somerset-Wes hier is, maar ek is baie versigtig. Ek hou by die Covid-19-regulasies."
Miriam Saayman
Rozanne Konna, Heidelberg:
"Ek is baie bly kuier word nou op vlak 2 toegelaat, maar ek is baie versigtig en hou by die regulasies soos van die begin af neergelê."
Rozanne Konna
Gé Visagie, Albertinia:
"Ek kuier maar baie min sosiaal, want ek is 'n hoë bloeddruklyer."
Gé Visagie
Danie Oosthuizen, Albertinia:
"Ek kuier sosiaal nou dat ons mag, maar ek is steeds versigtig."
Danie Oosthuizen
'We bring you the latest Garden Route, Hessequa news'