Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Raadslid Marie de Klerk, en plaaslike slangkenners, Heinrich Ninaber en Stoney Steenbergen het die afgelope Saterdag die slangkenner Nick Kolberg van George genooi om die inwoners van die Danabaai-bewarea en belangstellendes toe te spreek.
Kolberg het 'n slangbewusmakings- en inligtingpraatjie asook 'n demonstrasie by die Danabaai-gemeenskapsaal gehou.
Hieronder is 'n kort video oor die sessie:
Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Mossel Bay Advertiser en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'