MOSSELBAAI NUUS - Daan du Toit, trusteelid van die Kaapland Onderwystrust, oorhandig ‘n donasie van R10 000 aan Marlise Labuschagne, streeksorganiseerder van Solidariteit Helpende Hand Wes-Kaap.
Die fondse sal aangewend word vir die voorsiening van kospakkies aan gesinne in nood tydens die Covid-19-inperking.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'