'n Aantal bloedskenk-klinieke vind gedurende Desember in die omgewing plaas en daar word ‘n beroep op die publiek gedoen om, waar hoegenaamd moontlik, dit te ondersteun.
* 19 Desember - Hartenbos, Walvissaal; 10:00 – 15:00
* 20 Desember - Danabaai, WPBTS karavaan; 10:00 – 15:00
* 23 Desember - Stilbaai, Gemeenskapsaal; 13:00 – 18:00
* 24 Desember - Victoriabaai, WPBTS karavaan; 10:00 – 15:00
* 27 Desember - Heroldsbaai WPBTS karavaan 10:00 – 15:00
* 31 Desember - Victoriabaai WPBTS karavaan 10:00 – 15:00
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'