MOSSELBAAI NUUS - Klein-Brakrivier se sportveld is Saterdag aan die brand gespeel toe spanne van Hungry Lions en die Mosselbaai korrektiewe jeugsentrum mekaar gepak het.
Mossel Bay Advertiser-vryskutfotograaf, Michael van Schalkwyk het van die wedstrydaksie vasgelê.
Hungry Lions-spanmaats bied ondersteuning in die lynstaan.
'n Speler van die Hungry Lions ontduik 'n opponent van die korrektiewe jeugsentrum.
Mossel Bay Advertiser-vryskutfotograaf, Michael van Schalkwyk het van die wedstrydaksie vasgelê.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'