Die Omgee Rehab is nie net vir persone wat aan dwelms- of drank verslaaf is nie, maar ook vir familie wat by verslawing van 'n geliefde betrokke is.
Die groep kom by die El Shaddai Baptiste Kerk bymekaar.
Enigeen wat hierby betrokke wil raak kan ds Engie Immelman kontak by 082 446 7222.