MOSSELBAAI NUUS - Voertuie het Maandagmiddag, 30 Oktober weer onder klippe deurgeloop.
Die voorval het by die verkeerskruising waar Floraweg vanuit Danabaai by Louis Fourieweg aansluit plaasgevind.
Danabaaiers, maar ook ander motoriste word gemaan om uiters versigtig op Louis Fourieweg op die trajek vanaf die brug voor Danabaai tot na die Casinoweg-afrit te wees.
Lees verwante artikels:
• Klippe gegooi op Louis Fouriweg
• Nog klipgooiery op Louis Fourieweg
• Opvolg: Klipgooiery op Louis Fourieweg
• Klipgooiery op Louis Fourieweg
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'