Die 53-jarige Freddie Tolman is vroegoggend in sy bakkie op die plaas Outeniquabosch dood aangetref.
Hy is vermoedelik weens ‘n koeëlwond in sy blad oorlede.
Die polisie is op soek na minstens vyf verdagte mans wat kort na die aanval op Tolman ‘n verbygaande voertuig gekaap het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'