MOSSELBAAI NUUS - Hierdie man se liggaam is op 18 Augustus vanjaar langs die N2 gekry.
Die identiteit van die oorledene is steeds nie bekend nie.
Die KwaNonqaba-polisie vra dat enigeen met inligting die polisiekantoor kontak (044 606 5609).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'