GROOT BRAKRIVIER NUUS - Twee bewusmakingsbyeenkomste van Alzheimer's SA sal op Donderdag, 21 Februarie plaasvind.
Die eerste sal by Groenkloof-aftreeoord op Reebok om 09:30 plaasvind en die tweede, by Groenkloof-aftreeoord op Groot-Brakrivier om 10.45.
Almal is baie welkom. Vir meer inligting kontak Charl Collins (082 853 4105) of Hettie Theron (082 699 7600).
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'