MOSSELBAAI NUUS - Die Evangelies Lutherse Kerk in Mosselbaai vier hierdie jaar haar 140ste feesjaar onder die tema, 140th Lutheran Witness Celebration.
Die feesweek vind vanaf 30 September tot 6 Oktober plaas.
Die program is soos volg:
- Gebedsweek, 10:00 tot 18:00 elke dag in die kerk se St Matthews-saal;
- Maandag, 30 September: Opening service with Holy Communion;
- Dinsdag, 1 Oktober: Celebrating the backbone of the congregation - PWL;
- Woensdag, 2 Oktober: Family experiences of Lutheranism in Mossel Bay - Cantata Eve;
- Donderdag, 3 Oktober: Teach your children well (opvoedkundige partytjie - kinders en jeug);
- Vrydag, 4 Oktober: Braai en pret;
- Saterdag, 5 Oktober: Basaar en musiekfees;
- Sondag, 6 Oktober: Lof- en aanbiddingsdiens.
Vir verdere inligting, kontak die kerkkantoor (044 690 3568).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'