MOSSELBAAI NUUS - Die natuur het haar eie manier om die tekens van die winde ten toon te stel, en kan in hierdie foto wat ‘n plaaslike inwoner geneem het, gesien word.
Hierdie wolke word Kelvin-Helmholtz-wolke genoem, vernoem na Hermann von Helmholtz en William Thomson, Lord Kelvin, wat onstuimige lugvloei bestudeer het.
Amanda Diamond het die foto geneem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’