MOSSELBAAI NUUSFLITS - Motoriste word gemaan om baie versigtig te wees, daar word aan die padoppervlakte op Louis Fourieweg by die Crotzstraatafrit gewerk.
Die middelste twee bane word versper en belemmer verkeersvloei.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'