MOSSELBAAI NUUS - Dit is ‘n naweek van groot sport en veral op Mosselbaai waar die Sewes Toernooi gehou word.
Laerskool park bied vanjaar vir die 37ste jaar die gesogte toernooi aan en verskeie laerskole in die Tuinroete ding teen mekaar mee.
Die dag het reeds vroeg begin en honderde deelnemers en ouers is by die skool se sportterrein.
Ouers - deel gerus julle sportfoto's van die Sewes met ons.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’