GROOTBRAK NUUS - Die verdagte wat aangekla word van die moord op 'n bejaarde man van Die Eiland in Groot-Brakrivier verskyn weer op 17 April in die Mosselbaai-streekhof.
Die verdagte is etlike dae na die aanval op Ron Wiggett in 2015 gearresteer.
Wiggett is vermoedelik met 'n mes doodgesteek en is dood in sy huis in die stil woongebied aangetref.
Die verhoor sal na verwagting op 17 April hervat waarna verdere getuienis in die saak gelewer sal word.
Lees vorige artikels hieronder:
- Update: Ex-teacher murder case
- Suspect arrested for Island murder
- Ron Wiggett laid to rest
- Update: Suspect in Wiggett murder released
- Ex-teacher murdered
- Ron Wiggett 'He loved life'
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'