Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Burgemeestersgholfdag - Kas Muller, (13) is die jongste speler wat vandag aangetree het vir die tweede Mosselbaai Burgemeestersgholfdag.
Die spelers is met vonkelweer beloon met skaars 'n briesie wat spel kan beïnvloed.
Die dag se verrigtinge, wat bestem is om fondse in te samel vir gemeenskapsopheffing, sluit vanaand af met 'n galafunksie en veiling.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'