Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Danabaai verkeerslig en kruising is oop vir verkeer.
'n Groot groep inwoners stap na die landdroshof waar hulle 'n petisie gaan oorhandig.
Dit is 'n wettige, beplande optog.
Mayixhaleweg vanaf Voorbaai is oop slegs vir verkeer wat tot by N2 industria gaan. Gesluit vir verkeer wat in Kwanonqaba wil ingaan. Motoriste word gevra om die area te vermy.
Opdatering sal gegee word sodra Danabaa-ingang belemmer word.
Kyk video's hieronder.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'