Video
MOSSEL BAY NEWS & VIDEO - Scores of people are gathering along Mayixhale Road in anticipation of the planned, legal protest march to the Mossel Bay Magistrate's court this morning. Mayixhale Road will be closed to traffic.
At the moment learners are going to school as usual.
The organisers insist that learners and children will not be allowed to march.
Law enforcement personnel are deployed all along the route.
Watch a video below.
Die organiseerders van die wettige massa-optog vanuit KwaNonqaba na die landdroshof het hul onderneming gestand gedoen dat die toegang na Danabaai nie deur hul optrede geraak sal word nie.
Mayixhaleweg.
Wetstoepassers handhaaf n teenwoordigheid by die verkeerskruising.
Talle werkers het die lang bult na Danabaai te voet aangedurf om by hul werk te kom aangesien taxis nie vandag werkers in Danabaai sal aflaai nie.
Verkeer uit Mosselbaai rigting Voorbaai is baie stadig bewrgend. In die rigting van die sakekern beweeg die verkeer vryvloeiend. Foto: Nickey le Roux
Op Mayixhaleweg word verkeer by die toegang na Shoprite voorgekeer. In KwaNonqaba is gemoedere opgeruim namate mense saamkom vir die optog.
Read a previous article: Protest march will be peaceful
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'