Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Curro Mosselbaai se Castle- en grondslagfase-leerders het vandag hulle grootouers laat spesiaal voel.
So gepas aan die gryskoppe se jongdae, is die skoolsaal in ‘n “roadhouse” omskep.
Die jongklomp het konsert gehou en hulle lyfies geswaai op al die ou rock ‘n roll-treffers.
Fotogalery: Grootouers is spesiaal
Oupas en oumas by Curro.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'