MOSSELBAAI NUUS - Die brug tussen Hartenbos en Riverside op die R102 oor die Klein-Brakrivier sal vanaf vandag, 1 Februarie gesluit wees aangesien herstelwerk aan die waterpyplyn gedoen word.
Die herstelwerk sal ongeveer 6 weke duur.
Motoriste word gevra om die ompad op die N2 te gebruik.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'