Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Krugers van Mosselbaai het soos baie Suid-Afrikaners vandag ‘n anderster Moedersdag beleef.
Hulle seun, Aldrich kry tans behandeling in die Rooikruis-kinderhospitaal vir ‘n rare soort kanker.
Die gesin is vanoggend verras toe Aldrich voorbladnuus word aangesien verskeie voormalige Springbokrugbyspelers onlangs deel geword het van sy ondersteuningsgroep.
Kyk 'n video hieronder:
Vorige artikels:
- Aldrich se droom word waar
- 11-jarige kankerlyer terug by die huis
- Struikelblok in 11-jarige se kankerstryd
- Steun11-jarige se kankerstryd
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'