MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaiers het skaars klaar in lang rye gestaan om Kersinkopies te doen, toe hulle wéér die episode moes herhaal om tou te staan vir skoolbenodigdhede.
Die vervroegde begin van die 2019-skooljaar ten spyt, het nuwe leerders by laer- en hoërskole in Mosselbaai met oorgawe, alhoewel in sommige gevalle met gemengde gevoelens hulle eerste dag as graad 1's en graad 8's vandeesweek tegemoet gegaan.
Foto's: Christo Vermaak, Cornelle Carstens, Tersia Marais en Mandie Black
Oeeeee dis lekker om weer fopspeen te suig!
St Blaize Primary's Grade 1s looked as if they were bosom buddies already.
Die haarstyl pas by die jongman se Gorrie mondering!
About 200 Grade 1s started their school career on Wednesday at Isalathiso Primary School in KwaNonqaba.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'