MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Motoriste word gewaarsku om versigtig te ry op die N2 in rigting Kaapstad langs die Langeberg Mall.
‘n Voertuig is aan die brand op die regterkantste baan.
Nooddienste is op die toneel en die brand word geblus.
VERSKAFDE VIDEO - Voertuig slaan aan die brand (Video: Jaco Rossouw).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’