Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die voorskoolse leerders van Curro Castle het vanoggend saam met die Babbelbekkies kleuterskool aan 'n mini atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Daar is gewig gestoot, "spies" gegooi, ver gespring en dan die hoogtepunte - hekkies en atletiek!
Al die ouers, grootouers en natuurlik die jong atlete het hulleself gate uit geniet!
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO & FOTO'S: TERSIA MARAIS
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'