Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Elizabeth (Bettie) Willemina Roelfse, gebore in 1932 op Friemersheim, het Maandag, 31 Julie, haar 91ste verjaardag in die siekeboeg by Benevolent Park gevier.
Volgens inligting het sy geen familie nie en was sy nooit getroud nie.
Haar enigste familie, die inwoners van Benevolent Park, het vir haar 'n verjaardagpartytjie op dié dag gereël.
VERSKAFDE VIDEO: Veels geluk tannie Bettie
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’