MOSSELBAAI NUUS - Die mooi foto's is geneem vanaf die ATKV-oord op Hartenbos waar die son oor die see opkom.
Die pragtige sonsopkoms is deur Tania de Jager geneem terwyl hulle by die ATKV-oord op Hartenbos aan die rietdakke gewerk het.
Foto's: Tania de Jager
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’