MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die gewilde Somerson-resies, jaarliks op 16 Desember aangebied deur die Mossel Bay Harriers-atletiekklub, getuig altyd van 'n besonderse feestelike atmosfeer.
Etlike vakansiegangers het in groepe saam met plaaslike atlete deelgeneem aan die halfmarathon, 10km-wedloop en pretdraf.
'n Groep drawwers van Kimberley.
Lees meer in Vrydag se Mossel Bay Advertiser, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'