Die beskuldigde is wel skuldig bevind op twee aanklagte van crimen injuria.
Dié twee aanklagte spruit uit afsonderlike voorvalle waartydens die man vuil onderklere van sy ma, die onderklere van 'n 9-jarige meisie asook die van die meisie se ma onder sy bed versteek het.
Hy het glo erken dat hy daaraan "geruik" het.
Alhoewel die beskuldigde van die verkragting van die 9-jarige meisie aangekla is, het streekslanddros Maka Mandela hom slegs skuldig bevind op 'n aanklag van seksuele aanranding.
- 'Ma-verkragter': Kruisondervraging bring onthullings
- Man verkrag glo ma: Getuie kruisondervra
- 9-Jarige getuig in verkragtingsaak
- Man verkrag glo ma en dogtertjie
- Man wat glo ma verkrag vandag in hof
- Vermeende ma-verkragter vandag in hof
- Man wat glo ma verkrag se verhoor begin
- Man verkrag glo bejaarde ma
- Man verkrag glo ma
- Hoë profiel hofsake vandag op die rol