MOSSEL BAY NEWS - All the offices of the Mossel Bay Municipality will be closing earlier than normal on 23 and 30 December for Christmas and New Year.
Please take note of that all service delivery issues can be reported to 044 606 5000, all hours. Send an email to admin@mosselbay.gov.za with less urgent requests.
Neem asseblief kennis: Kantore gesluit
Alle kantore van die Mosselbaai-munisipaliteit sal vroeër as normaalweg sluit op 23 en 30 Desember vir Kersfees en Nuwejaar.
Neem asseblief kennis dat alle diensleweringsversoeke gerapporteer kan word by 044 606 5000, alle ure.
Stuur ‘n e-pos na admin@mosselbay.gov.za met minder dringende versoeke.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'