Llys die nommers op jou selfoon of plak dit op 'n opsigtelike plek - dit kan dalk net 'n lewe red hierdie feestyd.
Noodnommers
- Polisie Radiobeheerkamer 10111
- Mosselbaai (Dorp, Heiderand en Da Nova): 044 606 2800
- Da Gamaskop (Hartenbos en Diaz Strand): 044 606 2200
- KwaNongaba (Danabaai): 044 606 5600
- Suid-Kaap Duikeenheid: 082 559 4647
- Seegrens Eenheid: 044 604 6500
- Ambulans: 10177 of 044 691 1911
- NSRI: 082 990 5954
- Brandweer: 044 691 3722
- Mosselbaai Munisipaliteit: 044 606 5000
- Mosselbaai Toerisme: 044 691 2202
- Life Bayview Hospitaal: 044 691 3718
- Provinsiale Hospitaal: 044 691 2011