MOSSELBAAI NUUS - Die Midbrak Buurtwag vergader vanaand, op 6 Augustus om 18:00 in die Reebok Gemeenskapsaal.
Almal is welkom om die vergadering by te woon en tee, koffie of sop sal om 18:30 teen R10 per persoon beskikbaar wees.
Tydens die vergadering sal Pieter de Bruyn gesels oor paniekalarms en sekuriteitsmaatskappye sal met inwoners praat oor veiligheid in en om die huis.
Die misdaad en tendense van die afgelope twee maande sal ook bespreek word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'