MOSSELBAAI NUUS - Die Mossel Bay Advertiser se Oliver Twist-projek benodig kussing-slope en afval-materiaal om borslappe vir volwassenes te maak.
Die borslappe word by instansies gebruik om bejaardes te voer.
Enigeen wat materiaal wil skenk kan dit aflewer by die Mossel Bay Advertiser se kantore in Kerkstraat 9 op Mosselbaai.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'