MOSSELBAAI NUUS - Shanté Greyling en Handri Viljoen van Hoërskool Punt het aan die Senior Afrikaans Eerste Addisionele Taal-olimpiade van 2020 deelgeneem.
Beide die leerders behaal ‘n onderskeiding.
Die uitslae was soos volg: Shanté 83,08% en Handri 80%.
Handri Viljoen
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'