MOSSELBAAI NUUS - Leerders van verskeie skole het op 8 April aan die ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie deelgeneem.
Drie leerders van Hoërskool Punt is onlangs as die wenners van die junior-afdeling aangewys.
Hulle dring deur na die nasionale rondte wat in Augustus by die ATKV Buffelspoort gaan plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'