MOSSELBAAI NUUS - Die somer is in volle swang en Mosselbaai sit sy beste voetjie voor in terme van sy wêreldbekende gematigde klimaat.
Vakansiegangers het begin om hul pad huis toe te vind, maar hopelik neem hulle voortreflike herinneringe van goeie tye saam, net soos hierdie swemmer wat onlangs by die Poort afgeneem is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'