Video
MOSSELBAAI NUUS - Mossel Bay Advertiser het dié video van 'n lid van die publiek ontvang.
'n Vermoedelik geestelik versteurde man het tydens Maandagaand se beurtkrag skade aangerig by die winkelsentrum in KwaNonqaba.
Hy het by Checkers, PEP en vele ander winkels winkelvensters beskadig.
'n Kriminele klag van saakbeskadiging sal volg.
Kyk die verskafde video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'