- Lentedraf en- stap oor 4km – inskrywings om 08:00 en "afskop" om 09:00
- Hap-op-'n-draf – watertand kosstalletjies
- Jukskei – inwyding en speel op die nuwe bane
- Markstalletjies – alles om te snuffel, te voel en huis toe te vat
Kontak Marie de Klerk by 083 415 6981 of Luzette Jacobs by 082 820 5029.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai | Tuinroete nuus'