MOSSELBAAI NUUS - Dieselfde (of 'n soortgelyke?) slang wat verlede week op Nautilusstrand gewaar is, is weer deur Rene Hodges daar raakgeloop.
Hierdie keer het die slang in die vlakwater voorgekom.
Mense met klein kindertjies en honde moet liefs baie versigtig wees.
Lees 'n vorige artikel: Slang op strand
Die slang is weer op Nautilusstrand gewaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'