MOSSELBAAI NUUS - Rene Hodges het hierdie pragtige slang Dinsdag (27 Maart) op Nautilus strand raakgeloop.
Gelukkig was sy dapper genoeg om die mooi foto's te neem.
Selfs die slange geniet die mooi strande in Mosselbaai!
Die slang was Dinsdag op die strand by Nautilus.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'