Gallery Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Die 26ste George Oumotorskou is goed op dreef by die sportgronde van Hoër Tegniese Skool Eden in Langstraat.
Toeskouergetalle is steeds besig om toe te neem en die gees is sonnig en feestelik.
FOTOGALERY: 'n Bedrywige dag by George Oumotorskou
Nuwe en klassieke motors word ten toon gestel en die eienaars kry tans 'n geleentheid om hul rygoed self aan die publiek voor te stel. Die skou word jaarliks deur die Suid-Kaap Oumotorklub aangebied.
VIDEO - George Oumotorskou skop af vandag
VIDEO - Al die motors by die Oumotorskou
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'