Sy het haar oorwinning tot laatnag saam met haar mede-DA-partylede gevier.
Sy het 50,07% van die stemme op haar verenig terwyl Icosa se kandidaat, Elizabeth Joubert 32,34% en die ANC-kandidaat, Faizel Porter 17,6% gekry het.
Lees môre meer in die Mossel Bay Advertiser, en aanlyn.

Die DA vier hul oorwinning in Wyk 13.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'