MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie hou op 20 Augustus vergadering met alle inwoners en buurtwaglede van sektor 2.
Dit sluit in die gebied vanaf Diasstrand tot by Hartenbos, insluitend Island View, Aalwyndal, Hartenbos Heuwels ensomeer.
Die vergadering word gehou by die ATKV-ouditorium.
Enige navrae kan gerig word aan ao Hein Meyer, die sektorbevelvoerder (079 894 1647).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'