MOSSELBAAI NUUS - Twee pasiënte is na ‘n plaaslike hospitaal geneem na ‘n motorbotsing op Louis Fourieweg vroeër vandag.
Nooddienspersoneel van die Mosselbaai brand-, redding- en rampbestuurdienste op die toneel en motoriste word versoek om versigtig in die area te bestuur.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinorete nuus'