MOSSELBAAI NUUS - Noodpersoneel is tans op die toneel waar ‘n motorbotsing by die Klein-Brakrivierbrug plaasgevind het.
‘n Bakkie en ‘n motorvoertuig was betrokke.
Geen van die vier insittendes is in die voertuie vasgekeer nie en alle bane is oop vir verkeer
Die Groot-Brakrivier SAPD, munisipale verkeer en provinsiale verkeerspersoneel en ambulanspersoneel is op die toneel.
Foto: Jannie du Plessis
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'