MOSSELBAAI NUUS - 'n Groep plaaslike kunstenaars bied vanaf vandag, Woensdag 21 tot Vrydag, 23 Desember 'n Kersfees-pantomiene, The Manger Next Door, by Pinnacle Point se onthaalarea, Mosselbaai aan. Petronel Baard, Irma Eilerd en Michael Verheem is van die kunstenaars wat gaan optree met musiek onder leiding van Annemie Louw en Johan Engelbrecht.
Die konsert begin om 18:30 vir 19:30.
Kaartjies vir lede is R180 en R200 vir nie-lede. Besprekings is noodsaaklik. Kontak 044 606 5300 vir kaartjie-besprekings en 044 606 5326 vir restaurant-besprekings en "platter" bestellings.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'