MOSSELBAAI NUUS - 'n Werknemer van Scorpio Sekuriteit het vandag 'n hondegeveg by JCC-kamp duskant Boland Park op beeldmateriaal vasgevang.
Die werknemer was hoorbaar onsteld toe sy met die Mossel Bay Advertiser oor die voorval, wat glo vanoggend plaasgevind het, gesels.
Sy het die voorval by die plaaslike Dierebeskermingvereniging aangemeld.
Meer inligting volg soos dit bekend is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'